Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Schoemansdal
Schoemansdal [boodskap #123722] Wo, 09 Januarie 2019 07:09
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Schoemansdal is 'n dorp in Noord-Transvaal. In 1849 deur die Voortrekkers gestig in die buitewyke van die Zoutpansberg, naby die huidige dorp, Louis Trichardt. Dit was die mees noordelike blanke nedersetting in Suid-Afrika en was voorspoedig as die bymekaarkomplek van jagters en handelaars wat dieper die binneland in gereis het. Vernoem na die Voortrekkerleier, Stefanus Schoeman. In 1867 is dit tydens die naturelle-oorlog verwoes en nooit weer opgebou nie.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Schneider
Volgende onderwerp: Schoeman, Stefanus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:27:47 MGT 2024