Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Schlesinger, John
Schlesinger, John [boodskap #123719] Wo, 09 Januarie 2019 07:06
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
John Schlesinger was 'n Suid-Afrikaanse kapitalis en nyweraar, seun van I.W. Schlesinger. In Johannesburg gebore en ontvang opleiding aan Michaelhouse in Natal en aan Harvard Universiteit, V.S.A. Hy veg saam met die Amerikaanse magte in die Tweede Wêreldoorlog. As jong man sluit hy aan by die organisasie en volg sy vader in 1949 op as voorsitter van sy talryke maatskappye.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Schlesinger, Isidore William
Volgende onderwerp: Schmidt, George
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:13:19 MGT 2024