Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Schlenter is 'n naam vir nagemaakte voorwerpe, veral diamante of goudstawe. Die woord dateer uit die vroeë dae van Kimberley, moontlik afgelei van die Duitse van ‘Schlenter’.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.