Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Scanlen, Sir Thomas Charles
Scanlen, Sir Thomas Charles [boodskap #123713] Wo, 09 Januarie 2019 06:56
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir Thomas Charles Scanlen was die Premier van Kaapkolonie. In 1834 aan die Kaap gebore; bekwaam homself as prokureur. Van 1870 tot 1896 was hy Lid van die Wetgewende Vergadering vir Cradock, Eerste Minister van 1881 tot 1882 en regsadviseur vir die British South Africa Co. in 1894. Woon in Zimbabwe (Rhodesië) waar sy ampte dié insluit van Senior Lid van die Uitvoerende Raad in 1896 en waarnemende Administrateur in 1898 en ook van 1903 tot 1906. In 1908 tree hy af en is op 15 Mei 1912 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Scandrett, Mev. Charlotte Louise
Volgende onderwerp: Schapera, Professor Isaac
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:54:40 MGT 2024