Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Scandrett, Mev. Charlotte Louise
Scandrett, Mev. Charlotte Louise [boodskap #123712] Wo, 09 Januarie 2019 06:54
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Mev. Charlotte Louise Scandrett was 'n pionier van vroue-stemreg en ander regte in Suid-Afrika. In 1865 op Swellendam gebore, dogter van Thomas Taylor. Trou met Arthur William Scandrett. Van 1915 tot 1925 was sy presidente van die National Council of Women of South Africa. Die King’s Jubilee-medalje is aan haar toegeken vir haar dienste aan volkswelsyn. Oorlede in 1944.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sawmills
Volgende onderwerp: Scanlen, Sir Thomas Charles
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:13:39 MGT 2024