Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Saulspoort
Saulspoort [boodskap #123710] Wo, 09 Januarie 2019 06:40
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Saulspoort is 'n dorp in Transvaal. Vernoem na die naturellehoofman, Tsheole; die woord is verdraai tot die benaming Saul. Setel van die opperhoof van die Bakhatlastam, naby Pilansberg, op grond wat aan president Kryger behoort het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sauer, Paul Oliver
Volgende onderwerp: Sawmills
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:19:59 MGT 2024