Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sauer, Paul Oliver
Sauer, Paul Oliver [boodskap #123709] Wo, 09 Januarie 2019 06:38
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Paul Oliver Sauer was 'n Suid-Afrikaanse Minister. In 1898 op Wynberg as seun van J.W. Sauer gebore. Hy sluit aan by die Nasionale Party en in 1929 word hy Parlementslid. In dr. D.F. Malan se Kabinet word hy in 1948 Minister van Vervoer en word later Minister van Lande en Waterwese. Tree in 1963 af. Op 11 Januarie 1976 in Stellenbosch oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sauer, Johannes Wilhelmus
Volgende onderwerp: Saulspoort
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:46:37 MGT 2024