Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sassaby
Sassaby [boodskap #123706] Di, 08 Januarie 2019 19:03
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Sassaby (Damaliscus lunatus) is 'n groot bok wat in Transvaal, Mosambiek en Zimbabwe (Rhodesië) aangetref word. Word tot byna 5 voet hoog en is een van die vinnigste boksoorte. Die vleis is baie gesog onder jagters. Vandag is dit beskermde wild. Sowel die ooie as die bulle het horings wat eerder breed as lank is. ’n Blink, sjokoladebruin vel.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sasolburg
Volgende onderwerp: Sauer, Dr. Hans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:02:28 MGT 2024