Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sasolburg is 'n dorp in Noord-Vrystaat. Op 14 September 1954 gestig, tesame met die stigting van Sasol (Suid-Afrikaanse Steenkool, Olie- en Gas-korporasie). Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 20,000 (13,000 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.