Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sannaspos
Sannaspos [boodskap #123701] Di, 08 Januarie 2019 18:58
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sannaspos is 'n stasie naby Bloemfontein waar generaal Christiaan de Wet ’n betekenisvolle oorwinning behaal het toe hy op 30 Maart 1900 meer as 400 Britte krygsgevange geneem het en ’n groot hoeveelheid krygstuig in besit geneem het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sanipas
Volgende onderwerp: Sannieshof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:29:05 MGT 2024