Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sangvoëls (Sylviidae)
Sangvoëls [boodskap #123699] Di, 08 Januarie 2019 18:57
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sangvoëls (Sylviidae) is ’n groot familie van eenvoudig-getooide voëltjies, altwee geslagte lyk eenders. Sommige is trekvoëls van Europa, soos die tuin-fluiters en hofsangers, en ander woon permanent in Suid-Afrika, soos die skugter rietvink met sy pragtige sang. Die tinktinkie, ’n raserige en opsigtelike voëltjie met gespikkelde bors, lang stert en pragtige, klokhelder stem, is volop in die Kaapse bosse.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sangiro
Volgende onderwerp: Sanipas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:29:47 MGT 2024