Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sandrivier-Konvensie
Sandrivier-Konvensie [boodskap #123695] Di, 08 Januarie 2019 18:49
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Sandrivier-Konvensie was 'n ooreenkoms wat op 17 Januarie 1852 tussen verteenwoordigers van die Boere onder leiding van Andries Pretorius en die Britse regering (W.S. Hogg en C. Mostyn Owen) onderteken is. Daarin is die onafhanklikheid van die Boere noord van die Vaalrivier, wat die Suid-Afrikaanse Republiek geword het, erken. Die onderhandelings het op die plaas, Boskop, naby Ventersburg, O.V.S., plaasgevind.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sandpatrys
Volgende onderwerp: Sandstompkop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:06:18 MGT 2024