Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sandpatrys (Pteroclididae)
Sandpatrys [boodskap #123694] Di, 08 Januarie 2019 18:48
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Sandpatrys (familie Pteroclididae) is ’n familie wie se gewoontes ooreenstem met die van wildvoëls (sien Patrys en Fisant), maar wat in die droë Kalahari voorkom. Hulle is van middelmatige grootte en bruin gespikkeld met ’n donkerbruin-en-wit halssnoer. Behalwe in broeityd vlieg hulle in swerms, gaan sit vinnig om te drink en leef van saad en klein bolletjies.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sandile
Volgende onderwerp: Sandrivier-Konvensie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:37:08 MGT 2024