Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sampson, Victor
Sampson, Victor [boodskap #123690] Di, 08 Januarie 2019 18:42
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Victor Sampson was 'n regter van die Kaapse Hooggeregshof en Prokureur-generaal van die Kaapkolonie. In 1855 in Kaapstad gebore. Hy sluit in 1871 aan by die Staatsdiens en in 1881 word hy toegelaat tot die balie. In 1904 na die Tweede Vryheidsoorlog was hy in die Jameson-ministerie Prokureur-generaal tot 1908. Hy keer terug na Grahamstad en praktiseer tot 1915 toe hy ’n regter van die Oostelike Distrikte se Plaaslike Afdeling geword het. In 1940 in Port Elizabeth oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sampson, Henry William.
Volgende onderwerp: Sanae
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:19:30 MGT 2024