Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sambreelden (Pinus pinea)
Sambreelden [boodskap #123687] Di, 08 Januarie 2019 06:36
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Sambreelden (Pinus pinea) is 'n Mediterreense spesie wat baie in die Kaapse Skiereiland aangeplant word en ’n sonderlinge skoonheid daaraan verleen. Hoog, met sambreelvormige takke. Sien Dennebol.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sambok
Volgende onderwerp: Sampioene en Swamme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:46:40 MGT 2024