Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sambok
Sambok [boodskap #123686] Di, 08 Januarie 2019 06:34
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Sambok is 'n soort sweep wat gewoonlik van renoster-, seekoei- of kameelperdvel gemaak word. Die woord is afgelei van die Persiese woord ‘Chabuk’ wat sweep beteken.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sambal
Volgende onderwerp: Sambreelden
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:13:24 MGT 2024