Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Salm (Lutianus gembra)
Salm [boodskap #123683] Di, 08 Januarie 2019 06:32
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Salm.
'n Salm.
Salm (Lutianus gembra) is 'n vis in die Indiese Oseaan wat tot by Natal en Oos-Londen aangetref word. Omtrent 60 sentimeter (24 duim) lank.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Salisbury-Eiland
Volgende onderwerp: Samango-Aap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 21:04:35 MGT 2024