Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Salisbury-Eiland
Salisbury-Eiland [boodskap #123682] Di, 08 Januarie 2019 06:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Salisbury-Eiland is 'n eiland in Durbanbaai aan die ooskus van Suid-Afrika. Dit is vernoem na die H.M.S. Salisbury wat die vroegste Britse magte na Natal gebring het. As ’n Suid-Afrikaanse vlootbasis tydens die Tweede Wêreldoorlog is dit aan die vasteland verbind deur ’n laagwaterbrug. Ná die oorlog is dié eiland gebruik om die Universiteitskollege vir Indiërs te huisves. Sedert die 1970's is dit weer as vlootbasis gebruik.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Harare
Volgende onderwerp: Salm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:18:02 MGT 2024