Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Salem
Salem [boodskap #123677] Ma, 07 Januarie 2019 06:13
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Salem is 'n dorp in Oos-Kaapland. Deur 1820-Setlaars gestig onder eerw. William Shaw wat die eerste Sondagskool en Metodiste Kerk in Suid-Afrika gestig het. In Hebreeus beteken die naam ‘Vrede’. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 900 (150 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Saldanhabaai
Volgende onderwerp: Salie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:18:22 MGT 2024