Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Saldanha, Antonio da
Saldanha, Antonio da [boodskap #123675] Ma, 07 Januarie 2019 06:08
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Antonio da Saldanha was 'n Portugese seevaarder in bevel van ’n vlooteskader wat in 1503 van Lissabon na die Ooste gestuur is. Hy het Tafelberg sy naam gegee en was waarskynlik die eerste blanke om dit te klim. Hy het die Platteklip-roete gevolg. Tafelbaai is meer as ’n eeu lank die ‘Watersuipplek van Saldanha’ genoem en later is die naam oorgedra na die huidige Saldanhabaai.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Saldanha
Volgende onderwerp: Saldanhabaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:21:13 MGT 2024