Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sakabula (Diatropura progne)
Sakabula [boodskap #123673] Ma, 07 Januarie 2019 06:06
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Sakabula.
'n Sakabula.
Die sakabula of langsterflap (Diatropura progne) is een van die beroemdste Suid-Afrikaanse voëls wat behoort aan die wewer-familie. Die mannetjies vlieg in die broei-dos oor die veld met hulle lang sterte wuiwend agterna. Hulle is veelwywig en word algemeen aangetref van Oos-Kaapland noordwaarts, oral waar daar lang gras is om neste in te bou. Die mannetjie van alle flappe bewaak die nes terwyl die klein, bruin wyfies hulleself versteek. Sien Wewers.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: St. Marks
Volgende onderwerp: Saldanha
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:48:56 MGT 2024