Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » St. Leger, Frederick York
St. Leger, Frederick York [boodskap #123671] Ma, 07 Januarie 2019 06:03
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Frederick York St. Leger was 'n joernalis en medestigter van die Cape Times. In 1836 in Limerick, Ierland gebore, studeer aan Cambridge en kom in 1856 in die Kaap aan as prinsipaal van St. Andrew’s College, Grahamstad. Hy werk op die Diamantveld, help in 1876 met die stigting van die Cape Times en was tot 1891 redakteur. In 1898 word hy parlementslid en is in 1901 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: St. John’s College
Volgende onderwerp: St. Marks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:46:41 MGT 2024