Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » St. John’s College
St. John’s College [boodskap #123670] Ma, 07 Januarie 2019 06:02
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
St. John’s College is 'n Anglikaanse seunskool in Johannesburg. In 1898 gestig deur eerw. John T. Darragh, vikaris van St. Mary’s. Die gebou was tot 1906 in die middestad toe dit verskuif is na Houghton-Estate waar voorbereidings en middelbare departemente gebou is. Dit is ontwerp deur sir Herbert Baker.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: St. George’s College
Volgende onderwerp: St. Leger, Frederick York
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:55:06 MGT 2024