Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » St. Croix-Eiland
St. Croix-Eiland [boodskap #123668] Ma, 07 Januarie 2019 05:59
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
St. Croix-Eiland is die naam in 1486 deur Bartholomeüs Dias, wat daar geland het, gegee. Is naby die mond van die Swartkopsrivier geleë, 5 myl benoorde Port Elizabeth. Verrys tot ’n hoogte van 195 voet en bestaan hoofsaaklik uit rots.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: St. Augustine’s
Volgende onderwerp: St. George’s College
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:14:19 MGT 2024