Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » St. Andrew’s College
St. Andrew’s College [boodskap #123666] Ma, 07 Januarie 2019 05:57
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
St. Andrew’s College is in n 1855 deur biskop Armstrong in Grahamstad gestig, met ’n hoërskool- en universiteitsafdeling. Laasgenoemde is in 1904 beëindig met die stigting van die Universiteitskollege Rhodes. Bekend vir sy pragtige geboue. St. Andrew’s is geregtig op ’n spesiale Rhodes-studiebeurs vir sy seuns.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: St. Aidan’s College
Volgende onderwerp: St. Augustine’s
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:21:39 MGT 2024