Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Saaidam
Saaidam [boodskap #123658] So, 06 Januarie 2019 20:39
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Saaidam is 'n besproeiingstelsel wat in dele van Suid-Afrika toegepas word, veral in Noordwes-Kaapland langs die Zakrivier en die Visrivier naby Kotjeskolk. Die rivier het smal kanale, oorstroom hulle walle en vul tydelike damme wat, wanneer die water gesak het, met gesaaides, veral koring, beplant word. Groot oeste word geproduseer en die Zakrivier-landgoed was besonder suksesvol.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Referendum
Volgende onderwerp: Saalbekvoƫl
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:23:30 MGT 2024