Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rynse Instituut (Rhenish Institute)
Rynse Instituut [boodskap #123655] So, 06 Januarie 2019 17:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Rynse Instituut (Rhenish Institute) is die Hoër Meisieskool op Stellenbosch wat in 1860 deur die Rynse Sendinggenootskap gestig is. Dit was die eerste skool in Suid-Afrika wat huishoudkunde as vak aangebied het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.

Skakel: https://af.wikipedia.org/wiki/Rynse_Ho%C3%ABr_Meisieskool
Vorige onderwerp: Rutiel
Volgende onderwerp: Referendum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:34:35 MGT 2024