Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Russell, Sir Alexander Fraser
Russell, Sir Alexander Fraser [boodskap #123652] So, 06 Januarie 2019 17:27
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir Alexander Fraser Russell was die hoofregter van Zimbabwe (Suid-Rhodesië). In 1876 in Kaapstad gebore. Hy ontvang opleiding aan die South African College, van waar hy na Cambridge gaan. In 1901 word hy tot die balie toegelaat. Hy begin met sy praktyk in Kaapstad en behaal groot sukses totdat hy in 1915 regter van die Hooggeregshof van Zimbabwe (Suid-Rhodesië) word. Na die verkryging van verantwoordelike regering word hy in 1931 Hoofregter. In 1952 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Rusawi-Skool
Volgende onderwerp: Rustenburg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:53:52 MGT 2024