Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rusape
Rusape [boodskap #123650] So, 06 Januarie 2019 17:25
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Rusape (ook Rusapi gespel) is 'n dorp in Zimbabwe (Rhodesiƫ), oos van Harare (Salisbury). Hoofkwartier van die distrik Makone. Hoofsaaklik 'n boerderydistrik en administratiewe sentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,700 (400 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Runde-Bouval
Volgende onderwerp: Rusawi-Skool
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:45:26 MGT 2024