Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ruisvoorn (Kyphosus fuscus)
Ruisvoorn [boodskap #123647] So, 06 Januarie 2019 17:21
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ruisvoorn (Kyphosus fuscus) is 'n vis wat van Valsbaai tot by Zoeloeland, en van die Indiese Oseaan tot by die Stille Oseaan aangetref word. Omtrent 28 duim lank. Dit het ’n netjiese, afgeplatte lyf en egalige skubbe. Bruin rug, silwerig aan die onderkant. Lekker eetvis.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ruimtenavorsing
Volgende onderwerp: Runderpes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:14:14 MGT 2024