Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ruigtevallei
Ruigtevallei [boodskap #123645] So, 06 Januarie 2019 17:13
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ruigtevallei is die terrein van 'n groot dam vir die Oranjerivierskema, 5 myl van Norvalspont. ’n Wal van 200 voet hoog is geskik om tot ’n hoogte van 390 voet gebou te word.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ruggens
Volgende onderwerp: Ruimtenavorsing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:08:37 MGT 2024