Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rubbervale
Rubbervale [boodskap #123640] So, 06 Januarie 2019 16:02
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Rubbervale is 'n dorpie in Oos-Transvaal op die spoorlyn van Messina na Komatipoort. Omstreeks 1909 gestig tydens die wêreldwye rubber-"boom" toe daar die hoop gekoester is om wilde rubber in dié dele aan te plant. Hoofsaaklik 'n boerderysentrum. Swart arbeiders is vroeër jare hier gewerf.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Rubberklimop
Volgende onderwerp: Rubusana, Eerw. Dr. Walter B.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:01:47 MGT 2024