Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ruakana-Waterval
Ruakana-Waterval [boodskap #123638] So, 06 Januarie 2019 15:59
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ruakana-Waterval is 'n groot, maar byna onbekende waterval in die Kunene-rivier op die grens van Namibiƫ (Suidwes-Afrika) en Angola. Die waterval, wat V-vormig is, is 352 voet hoog en 760 voet breed by die kruin.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Royal Society of South Africa
Volgende onderwerp: Rubberklimop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:28:45 MGT 2024