Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Royal Society of South Africa
Royal Society of South Africa [boodskap #123637] So, 06 Januarie 2019 15:55
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Royal Society of South Africa is in 1877 gestig as die South African Philosophical Society, en in 1909 herdoop. Hoofkantoor in Kaapstad. Lidmaatskap is slegs oop vir professionele wetenskaplikes van naam. Handelinge word gereed gepubliseer.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Royal Natal Carbineers
Volgende onderwerp: Ruakana-Waterval
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:28:51 MGT 2024