Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Royal Natal Carbineers (R.N.C.)
Royal Natal Carbineers [boodskap #123636] So, 06 Januarie 2019 15:54
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Royal Natal Carbineers (afgekort R.N.C.) was 'n Suid-Afrikaanse militêre eenheid. Op 15 Januarie 1855 gestig. Veg teen Boesmans in die jare 1850 en jare 1860, in die Langalibalele-opstand in 1873, in die Zoeloe-oorlog, 1879, die Tweede Vryheidsoorlog, 1899-1902, die Zoeloe-opstand, 1906, die Eerste Wêreldoorlog (Namibië, destyds Suidwes-Afrika), in die Tweede Wêreldoorlog (Abessinië, Noord-Afrika en Italië). In 1942 het sersant G.M. Quentin Smythe die V.C. verower.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Royal Durban Light Infantry
Volgende onderwerp: Royal Society of South Africa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:20:04 MGT 2024