Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Royal Durban Light Infantry (R.D.L.I.)
Royal Durban Light Infantry [boodskap #123635] So, 06 Januarie 2019 15:52
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Royal Durban Light Infantry (afgekort R.D.L.I.) was 'n Suid-Afrikaanse militêre eenheid. Op 10 April 1873 gestig. Verrig plaaslike verdedigingswerk in die Zoeloe-oorlog, 1879, veg in die Tweede Vryheidsoorlog, 1899-1902, die Zoeloe-opstand van 1906, die Eerste Wêreldoorlog in Namibië (Suidwes-Afrika) en in die Tweede Wêreldoorlog in Noord-Afrika. Was deel van die garnisoen wat deur die vyand by Tobruk gevange geneem is. Veg later met die 6de Suid-Afrikaanse Pantserdivisie in Italië.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Roworth, Edward
Volgende onderwerp: Royal Natal Carbineers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:46:13 MGT 2024