Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rouxville
Rouxville [boodskap #123633] So, 06 Januarie 2019 15:49
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Rouxville kan na een van die volgende verwys:

1. Dorp in die Oranje-Vrystaat. In 1863 gestig en vernoem na ds. Pieter Roux, die vroegste besoekende predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk. Hoofsaaklik n boerderysentrum. Toneel van gevegte in die Tweede Vryheidsoorlog. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,843 (1,000 Blankes).

2. Noordelike voorstad van Johannesburg.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Roux, Generaal Paul Hendrik
Volgende onderwerp: Roworth, Edward
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:08:10 MGT 2024