Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rothman, Miem E. (M.E.R.)
Rothman, Miem E. [boodskap #123631] So, 06 Januarie 2019 15:46
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Miem E. Rothman was 'n Afrikaanse skryfster. In 1875 naby Swellendam, Kaapland, gebore. In 1922 begin sy skryf en sluit aan by die personeel van Die Burger waar sy tot 1928 bly. Sy het landswye beroemdheid verwerf met haar eenvoudige dog goed vertelde verhale, geteken ‘M.E.R.’ In 1950 is ’n eredoktorsgraad deur die Universiteit van Stellenbosch aan haar toegeken en in 1953 het sy die Hertzogprys vir letterkunde verwerf.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Roteiro
Volgende onderwerp: Roux, Generaal Paul Hendrik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:03:30 MGT 2024