Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Roteiro
Roteiro [boodskap #123630] So, 06 Januarie 2019 15:45
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Roteiro is ’n beroemde dokument wat saamgestel is deur ’n lid van Vasco da Gama se eerste ekspedisie om die Kaap die Goeie Hoop in 1497, en waarskynlik die akkuraatste rekord van dié ekspedisie. Weinig is bekend oor die skrywer, wat ’n matroos was. Die Roteiro is uit Portugees in Engels vertaal en deur die Hakluyt Society uitgegee.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Rotariërklub
Volgende onderwerp: Rothman, Miem E.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:38:13 MGT 2024