Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rot (Murinae)
Rot [boodskap #123628] So, 06 Januarie 2019 15:40
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Rot.
'n Rot.
Rot (Murinae) is 'n knaagdier waarvan 'n aantal soorte in Suidelike Afrika aangetref word, die berugste een is die ingevoerde bruinrot, ook bekend as die rioolrot, wat in vroeë skepe van Europa af gekom het. Hierdie dier rig jaarliks skade ten bedrae van miljoene rande in die Republiek aan. Sommige soorte word tot óór ’n voet lank (die stert buite rekening gelaat). Rotte is besonder gevaarlik omdat hulle vlooie die builepesorganismes dra.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Rossouw
Volgende onderwerp: Rotariërklub
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:06:51 MGT 2024