Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rosmead-Aansluiting
Rosmead-Aansluiting [boodskap #123624] So, 06 Januarie 2019 15:34
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Rosmead-Aansluiting was oorspronklik bekend as Middelburgweg. In 1880 gestig en vernoem na lord Rosmead (sir Hercules Robins), Goewerneur van die Kaapkolonie. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,340 (388 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Rosetta
Volgende onderwerp: Ross, Sy Edele Hamilton
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:49:54 MGT 2024