Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rooney, Biskop John
Rooney, Biskop John [boodskap #123617] So, 06 Januarie 2019 14:25
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Biskop John Rooney was 'n Katolieke Aartsbiskop in Suid-Afrika. In 1844 in Ierland gebore. In 1867 kom hy na die Kaap en in 1886 word hy biskop. Hy was bekend vir sy daadkragtige werk in die sendingveld. In 1927 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Rooke, Daphne
Volgende onderwerp: Roos, Gideon Daniel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:56:49 MGT 2024