Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rooke, Daphne
Rooke, Daphne [boodskap #123616] So, 06 Januarie 2019 14:23
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Daphne Rooke was 'n Suid-Afrikaanse skryfster. In Boksburg, Transvaal, gebore as Daphne Pizzey. Sy woon Durban Girls’ High School by en vestig haar in 1946 ’n tyd lank in Australië, waar sy ook getroud is. In 1954 keer sy na Natal terug. Sy skryf Mittee, ’n roman wat ’n wêreldwye sukses was, ook Rattoons en ander verhale, waarvan baie in vreemde tale vertaal is. Haar temas handel hoofsaaklik oor die lewe in Natal en Zoeloeland.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Rooibostee
Volgende onderwerp: Rooney, Biskop John
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:45:40 MGT 2024