Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rooibostee (Rooitee)
Rooibostee [boodskap #123614] So, 06 Januarie 2019 14:01
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Rooitee, Rooibostee of Heuningtee (Cyclopia genistoides en C. vogelii) is wilde struike met klein puntige blare en geel ertjieblomme wat vandag kommersieel in Wes- en Noordwes-Kaapland bewerk word. Die blaaragtige takkies word gegis en gedroog. As dit gekook word, gee dit ’n kruiagtige tee vry van tannien. Baie soos swarttee (Aspalaties tennifolia). As gevolg van die navorsing van dr. L. Nortier, is ’n metode naby Clanwilliam ontdek om dit van saad te kweek. Nieuwoudtville is die sentrum van die bedryf. Sien Ertjiebos.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Rooispinnekop
Volgende onderwerp: Rooke, Daphne
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:00:21 MGT 2024