Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rooipoot-elsie (Himantopus himantopus)
Rooipoot-elsie [boodskap #123612] So, 06 Januarie 2019 13:58
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Rooipootelsie.
'n Rooipootelsie.
Die Rooipoot-elsie of Steltpoot (Steltvoël) (Himantopus himantopus) is 'n voël van die waadvoël-familie. Hulle word gewoonlik in los swerms naby slungelagtige rivieroewers of vleie in die meeste dele van Suid-Afrika aangetref. Die voël is suiwer wit met swart vlerke en baie lang, pienk bene.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Rooinek
Volgende onderwerp: Rooispinnekop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:43:33 MGT 2024