Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rooikrantz
Rooikrantz [boodskap #123610] So, 06 Januarie 2019 13:53
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Rooikrantz is 'n gewilde naam vir een van die Australiese wattels met klein mimosa-blommetjies. Ingevoer om die sand van die Kaapse Vlakte te bind. Ongelukkig verdring dit nou baie van die inheemse plantegroei. 'n Wydstrekkende basagtige boom, dikwels gedraai, maar groei selde hoog.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Rooiklossiegras
Volgende onderwerp: Rooinek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:40:28 MGT 2024