Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rooikat (Felis caracal)
Rooikat [boodskap #123608] So, 06 Januarie 2019 13:50
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Rooikat.
'n Rooikat.
Die Rooikat (Felis caracal) is 'n soogdier, vleisvreter en 'n lid van die katfamilie. Bekend aan die amaXhosa en Betsjoeanas as Tuane. Algemeen bekend as rooikat; dit is nie ’n ware rooikat nie, dit verskil effens in voorkoms. Word dwarsdeur Suid-Afrika aangetref, van die Kaap tot aan die verre noorde. Dit is lief vir grasland, oop klowe en yl bebosde koppies. Sy prooi is knaagdiere en groter voëls. Baksteenrooi van kleur, ore is swart. Wissel in grootte van 90 cm tot 1,2 meter (3 tot 4 voet) van die neus tot stert. Sien Karakal.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Rooigrond
Volgende onderwerp: Rooiklossiegras
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:22:23 MGT 2024