Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rooigrond
Rooigrond [boodskap #123607] So, 06 Januarie 2019 13:47
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Rooigrond kan na een van die volgende verwys:

1. Grond met 'n kenmerkende rooi kleur.

2. 'n Gebied in Betsjoeanaland wat in die jare 1880 deur die Betsjoeana-opperhoofde aan Boerevrybuiters onder Adriaan de la Rey afgestaan is. Dit is deur hom gedeeltelik omgeskep tot die Republiek van Stellaland en Gosen. In 1885 het Cecil Rhodes die gebied uiteindelik by die Britse Ryk ingelyf.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Rooigras
Volgende onderwerp: Rooikat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:44:09 MGT 2024