Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rood, Kolonel Karel
Rood, Kolonel Karel [boodskap #123601] So, 06 Januarie 2019 13:18
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kolonel Karel Rood was 'n Suid-Afrikaanse nyweraar. Op 15 Oktober 1893 op Vanrhynsdorp, Kaapland gebore. Hy studeer aan die South African College en bekwaam hom in die regte. Nadat hy in die Eerste Wêreldoorlog geveg het, vestig hy hom op Vereeniging, waar hy in 1918 verkies word tot die Dorpsraad en later tot lid van die Parlement. Word voorsitter van die Unie-Staalkorporasie, en speel ’n leidende rol in die Suid-Afrikaanse staalnywerheid en in die stigting van baie filiale ondernemings.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Rondawel
Volgende onderwerp: Roodepoort-Maraisburg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:25:48 MGT 2024