Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rondawel
Rondawel [boodskap #123600] So, 06 Januarie 2019 13:17
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Rondawel in Lesotho.
'n Rondawel in Lesotho.
'n Rondawel is 'n karakteristieke tipe Suid-Afrikaanse huis. Sy ontwerp is afgelei van die naturellehut wat sirkelvormig in seksies is met 'n grasdak. Vanweë die lae boukoste, koelheid en algemene geskiktheid in die klimaat, het die rondawel 'n gewilde vorm van argitektuur geword en is dit reeds aansienlik verwerk. Die eerste gebruik deur die blankes was in die vorm van die hartbeeshuis- of paal-en-klei-huiskonstruksie, maar omstreeks 1860 het die Britse militêre owerheid rondawels begin bou vir die huisvesting van troepe.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Romeins-Hollandse Reg
Volgende onderwerp: Rood, Kolonel Karel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:09:33 MGT 2024